Bidvest se beursprogram wys arm wit kinders weg.

Slegs swart, Indiër en bruin kinders van Bidvest-werknemers wat ʼn lae-inkomste verdien mag toegang kry tot ʼn Bidvestbeurs wat skoolgeld, skryfbehoeftes, skoolklere en ekstra klasse dek – wit kinders is uitgesluit.

Dit is blatante rassisme! 

Solidariteit eis dat:

die diskriminerende beleid onmiddellik hersien word; 
ʼn gelyke en regverdige beursprogram in sy plek geskep word; en 
ʼn openbare verklaring uitgereik word oor die regstelling.

Wat kan jy doen?

Bidvest wil ons ignoreer, maar ons gaan ʼn vloed van duisende petisies stuur en hulle dwing om te antwoord. 

Maak die druk groter en voeg jou stem by. 

Bidvest 2025

1. Vul jou besonderhede hier onder in en ons voeg jou naam by ons klag teen Bidvest:

2. Of, laai die brief af en stuur self ʼn e-pos aan Bidvest se CEO

Checkboxes